Angels & Demons nie `n hemelse ervaring nie …

Junie 4, 2009 at 4:33 nm (fliek) (, , , )

Die beste ding van Angels & Demons is die promotional poster (sien regs) en die feit dat dit nie nog `n uur langer (as die reeds meer as twee ure) is nie. Na gisteraand se missie om Dan Brown se fliekweergawe van die gelyknaminge boek te gaan kyk, weet ek hoe voel klein diertjies wat uit desperaatheid uit hulle pote afkou in slagysters.

Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Ondervindings en confessions

Mei 20, 2009 at 3:53 nm (musiek) (, , )

Groot gees en skrywer Leo Tolstoi het by geleentheid gesê: “Music is the shorthand of emotion.” Maar hoe dra ‘n musikant iets so persoonlik soos gevoelens, passie en emosie oor in elke noot en woord wat hy of sy in die wêreld uitstuur? Marcia Moon is een van min musikante wat wel oor dié unieke talent beskik. Lees meer …

Permalink Lewer Kommentaar

Extremely loud …

Mei 14, 2009 at 6:32 nm (boeke)

and incredibly close is waarskynlik een van die mees oorspronklike en authentic boeke wat ek in `n LANG tyd gelees het. Ek is nou eers op bladsy 86 en alklaar heeltemal verlore en verlief.

Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

« Previous page · Next page »