Frankenstein se monstertjie?
Die Burger het die afgelope week met groot fanfare aangekondig dat hulle binnekort `n facelift (of dalk `n papercut?) gaan kry.
Inspired by who?
Gedurende my weeklikse Sondag maraton koerantleessessie (ek’s seker dis nie een woord nie maar dit lyk net so goed met al die s’e en e’s!) het my oog vir die verkeerde redes `n sekere kettingwinkel se nuwe handelsmerk gevang.