Ondervindings en confessions
Groot gees en skrywer Leo Tolstoi het by geleentheid gesê: “Music is the shorthand of emotion.” Maar hoe dra ‘n musikant iets so persoonlik soos gevoelens, passie en emosie oor in elke noot en woord wat hy of sy in die wêreld uitstuur? Marcia Moon is een van min musikante wat wel oor dié unieke talent beskik. Lees meer …
Extremely loud …
… and incredibly close is waarskynlik een van die mees oorspronklike en authentic boeke wat ek in `n LANG tyd gelees het. Ek is nou eers op bladsy 86 en alklaar heeltemal verlore en verlief.