Goya’s Ghosts – nie besonder skrikwekkend nie

Oktober 24, 2008 at 9:15 nm (fliek) (, )

As jy `n biografiese film oor die lewe van kontroversiele Spaanse skilder Goya verwag vermy eerder Goya’s Ghosts. Ek het met groot verwagtinge – dalk in die geval die verkeerde verwagtinge – die dvd uitgeneem, maar was erg teleurgesteld. Vir die soveelste keer is `n film met `n bekende kunstenaar as lokaas gemaak om `n kommersiele treffer te verseker terwyl net `n enkele fragment van sy lewe (en hier waarskynlik ook `n fiktiewe een) weerspieel is.

Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Volmaan oor Paardeberg (Deel II)

Oktober 20, 2008 at 5:29 nm (algemeen)

Lees ook wynkenner en -joernalis, Johann Crafford, se weergawe van die Paardeberg-ekskursie hier.

Permalink Lewer Kommentaar

Volmaan oor Paardeberg

Oktober 16, 2008 at 8:03 nm (algemeen) (, )

As daar een ding is wat die lewe interessant hou is dit die onverwagse verrassings wat af en toe op `n mens se pad gegooi word. En natuurlik die kuns om sulke geleenthede raak te sien en sonder aarseling aan te gryp.

Read the rest of this entry »

Permalink 1 Kommentaar

Next page »