Op soek na die “fountain of youth”

September 24, 2008 at 8:15 nm (fliek) (, , , , , )

Dis deesdae selde dat ‘n mens ’n film teekom wat jou regtig laat dink en iets meer bied as die gewone kommersiele hoofstroom Amerikaanse kitsresepte. The Fountain is wel die uitsondering op die reel en die moeite werd om twee ure voor af te knyp.

Dis reeds in 2007 uitgereik en so vlugtig in ons teaters dat ek dit heeltemal gemis het (wat ongewoon is aangesien ek bykans alles kyk behalwe  rillers (die gewone SAW en Grudge-tipes) en banale slapstick tienerflieks.) My eerste kennismaking met The Fountain was dus eers vroeer die jaar op dvd. Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Till death do us part

September 23, 2008 at 6:37 nm (boeke) (, , )

Reeds vir maande lank staan daar `n Stephen King boek, The Cell, op my kreunende, oorvol boekrak. In my oordrewe sin vir welsyn en “greater good” het ek onlangs tydens my maandelikse besoek aan die Hospice ietwat buite my literere belangstellingsveld gewandel.

Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Hallelujas en sweepslae

September 18, 2008 at 5:22 nm (musiek) (, , , , , )

Ek het met `n vorige blog vlugtig vertel van Gerald Clark se debuutalbum en was onlangs gelukkig genoeg om vir hom `n paar kort, vinnige vrae te vra. Jy kan dit hier lees.

Ns. Hopelik sal ek binnekort meer tyd he om meer sinvolle blogs te produseer.

Permalink Lewer Kommentaar

Next page »