Gimme gimme ….

Augustus 30, 2008 at 9:09 nm (fliek) (, , )

Ek’s gewoonlik erg skepties oor flieks waar enige van die akteurs in die middel van `n toneel skielik in  ‘n welluidende stem uitbars en begin sing – dis net nie normaal nie. (wel tensy jy dalk een van die Von Trapps is?) Ek is ook nie die wereld se grootste ABBA-aanhanger nie. Maar die afgelope paar dae was die moeilikste in maande en ek was desperaat om te ontsnap en vir twee ure nie te veel te dink nie. Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Geraamtes en pantomimes

Augustus 20, 2008 at 8:31 nm (musiek) (, , , )

So `n maand of twee gelede het ek vlugtig genoem dat daar iets meer oor Andra Cilliers sal volg. Uiteindelik het ek die geleentheid gehad om haar `n paar vrae te vra. Lees meer hier as jy verveeld is. Ek het ook vandag Foto na Dans se nuwe EP, Pantomime op Herwinbare Klanke, gekry.

Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Into the Wild

Augustus 16, 2008 at 2:09 nm (fliek) (, , )

Soos vele ander Vrydagaande het ek myself weer gisteraand besluiteloos voor STAX se beperkte seleksie van dvd’s bevind. (wat natuurlik nie enigsins makliker gemaak word deur die feit dat ek 75% van die dvd’s alklaar op die groot skerm gesien het nie) Normaalweg val die keuse op iets lig wat nie te veel breinkrag verg nie – teen Vrydag is my mental abilities redelik beperk. Gelukkig was ek die keer sterk en ook op soek na iets meer substansieel om die oppervlakkige wereld waarin ek my deesdae bevind uit te balanseer.

Read the rest of this entry »

Permalink Lewer Kommentaar

Next page »