Johnny praat oor lewe na die Maaiers
MK se dokumenter oor Afrikaanse rockmusiek het verlede Maandagaand op die lug gegaan en ek moet erken dis nogal jammer dat dit net `n eenmalige program is. Read the rest of this entry »
Beam me up Scotty!
Spielberg het die pad byster geraak en sy betrokkenheid by Scientology het duidelik sy goeie oordeel en onderwerpkeuse vir Indiana Jones beinvloed – daar is net eenvoudig geen ander verklaring nie. Read the rest of this entry »
`n Paar konings en een vroulike Eddie Vedder verskyn op die horison
Op die oomblik is ek so ver agter met blog dat ek net eenvoudig nooit gaan inhaal nie. So hier is `n “condensed” weergawe van verskeie musiekdinge wat my pad gekruis het – Read the rest of this entry »