Om net vir `n oomblik stil te staan
Na `n bietjie meer as twee weke het ek vandag vir die eerste keer kans gekry om asem te haal, stil te staan en weer vir `n slag tot my sinne te kom (iets wat in my geval nogal `n noodsaaklikheid is vanweĆ« die altyd-teenwoordige, onophoudelike stroom gedagtes) Read the rest of this entry »