Sukses in 30 sekondes
In die 1970’s het partytjies uit vriende, goeie wyn en ’n fondue bestaan. Dertig jaar later is die fondue vervang met iets wat tot veel interessanter en vuriger gesprekke oor ’n glas wyn sou lei. Die nuwe millennium se fondue is 30 Seconds, ’n bordspeletjie wat jou vinnig op jou voete leer dink, jou algemene kennis toets en waarskynlik ook al tot menige amper-egskeidings gelei het. Ek het met die man agter dié suksesverhaal gaan gesels. Read the rest of this entry »